Duwweltjie Dubbeldoor — ’n espresso so sterk, jy’t nie eens ‘n wekker nodig nie. Hierdie een stamp jou wakker soos ‘n plaashek teen jou skene op ‘n haastige Maandagoggend. Dis vir die student wat die oggendklas moes maak én die verslag klaarmaak… gister.