Jou eenstop aanlynwinkel vir Bo-Karoo Opleiding se unieke Karoo-items.

Mus en serp

R150.00

Sand, Olyf en Donkerbruin gebreide mus- en serpstelle met BKO se embleem op die etiket.

Blou stelle gaan binnekort beskikbaar wees!

Bederf jouself hierdie winter met ‘n lekker warm gebreide BKO mus en serp!

Mus en serp

R150.00

Sand, Olyf en Donkerbruin gebreide mus- en serpstelle met BKO se embleem op die etiket.

Blou stelle gaan binnekort beskikbaar wees!