Jou eenstop aanlynwinkel vir Bo-Karoo Opleiding se unieke Karoo-items.

Olyfgroen T-hemp

R170.00

Olyfgroen-kleur t-hemp met BKO se visie ‘Vryheid deur opleiding en arbeid’ voor op. 50% Polyester, 50%Katoen.

’n Stuk geskiedenis op jou bors. Hierdie olyfgroen T-hemp, oorspronklik ontwerp vir 2024 se eerstejaars, dra trots ons visie: “Vryheid deur opleiding en arbeid”.

Olyfgroen T-hemp

R170.00

Olyfgroen-kleur t-hemp met BKO se visie ‘Vryheid deur opleiding en arbeid’ voor op. 50% Polyester, 50%Katoen.