100% natuurlike olyfolie. 2025-oesjaar. Koudgeperste ekstrasuiwerolyfolie. Geen preserveermiddels. 500 ml glasbottel.
Direk van BKO se eie olyfboord op die Leer-My-Hoe Proefplaas in Orania: koudgeperste olyfolie vanuit die landboustudente se geoesde olywe. Suiwer, smaaklik en vol liefde – perfek vir jou kombuis of as geskenk.
Out of stock
Olyfolie
R210.00
100% natuurlike olyfolie. 2025-oesjaar. Koudgeperste ekstrasuiwerolyfolie. Geen preserveermiddels. 500 ml glasbottel.