Olyfgroen-kleur parka baadjie met kunswol binnevoering. 5 sakke aan die binnekant en 4 sakke aan die buitekant. Toutjie in die middel om die baadjie te vorm indien nodig.
100% Katoen
220GRMS Kunswol binnevoering.
Ons parka is spesiaal ontwerp vir die Karoo-weersomstandighede. Binnevoering van kunswol vir ekstra warmte en ’n kappie vir windbeskerming.
Die ideale item vir koue dae by die klas, in die werkswinkel, by die werk of om ‘n lekker braaivleisvuur.
Parka
R1 ,326.00
Olyfgroen-kleur parka baadjie met kunswol binnevoering. 5 sakke aan die binnekant en 4 sakke aan die buitekant. Toutjie in die middel om die baadjie te vorm indien nodig.