Jou eenstop aanlynwinkel vir Bo-Karoo Opleiding se unieke Karoo-items.
R158.00
Baksteenbruin reiskoppie met BKO-logo op gegraffeer. Metaal buitekant. Plastiek dop en binnekant.
Of jy nou klas toe stap, of die Karoo verken, hierdie reisbeker hou jou warm drankie warm en jou styl op standaard.
48 in voorraad