Neem ’n stukkie van die Karoo oral saam waar jy gaan. Hierdie pragtige sonskerm beskerm elke voertuig, klein en groot, teen die brandende son en herinner jou aan die ruimte, stilte en skoonheid van die Bo-Karoo.
Die sonskerm is ongeveer 150cm by 70 cm met twee gedrukte wit panele aan die voorkant en ’n witagterkant. Dit is maklik opvoubaar en kom met ‘n handige sakkie om in te stoor.